SHOWING LISTING 1 OF 1
 
GET EMAIL
ALERTS

R3,975,000

Monthly Bond Repayment R43,077.36
Calculated over 20 years at 11.75% with no deposit. Change Assumptions

Calculate Affordability | Calculate Bond & Transfer Costs | Currency Converter

Monthly Levy
R1,320
Monthly Rates
R1,400

Unieke eiendom vir die kieskeurige koper.

Is net die heel beste goed genoeg vir jou? Hierdie huis is beslis dan jou finale keuse- vandat jy daar stop en die rondom jou kyk- besef jy opgewonde….dis die een! Die eiendom bied alles waaroor jy net kan droom. Die uitleg is uitstekend beplan en is dit ‘n heerlike kuierhuis met baie ekstras. Die hele huis, asook die woonstel getuig van smaakvolle afwerking, perfeksie en gerief. Die groot oopplan TV-/ eetkamer het aan twee kante groot opvoudeure wat op die kuierstoep met ‘n gerieflike binne braai uitloop, sowel as op die sprankel swembad en boma area. Daar is ‘n groot lugversorger in die vertrek asook ‘n kaggel wat weer tydens die wintermaande waardeer sal word. Die “shutters” voor al die deure en vensters verseker baie lig, ekstra sekuriteit, asook maklike skoonmaak en die grootste voordeel is die tuin wat naatloos deel word van die leefruimte binne die huis, ongeag of jy in die kamers of leefarea is.

Die moderne oopplan kombuis het baie kaste, ‘n pragtige ontbytblad asook granietblaaie. Maar die groot Smegg gasstoof, met die elektriese oond is enige kok se droom! Die opwaskamer is slim uit die oog geplaas en bied dit ook direkte toegang vanaf die motorhuis na die huis vir beide gemak en veiligheid Daar is drie ruim slaapkamers in die huis waarvan twee direkte toegang tot die privaat kuierarea en tuin bied. Die derde slaapkamer word tans as studeer/ naaldwerkkamer gebruik en spog dit met ‘n unieke, doelgemaakte kas, wat baie slim bêreplek aan al die toebehore verskaf. Die ruim badkamer met die aparte gaste toilet is ook rolstoelvriendelik en spog met ‘n groot losstaande bad, baie groot stort (rolstoel- vriendelik) en tydlose wasbak en kassies.

Die hoofslaapkamer is pure bederf met ‘n groot kamer, lugversorger, groot oopvoudeure, asook ‘n prentjie mooi en- suite badkamer. Die dubbel wasbak, besonderse spiëelkassie teen die muur, die gehalte krane, asook die reuse stort wat boonop rolstoel vriendelik is, laat jou besef dat alles hier getuig van perfeksie. Die groot instapkas met sy pragtige deure dra verder by tot die mooi badkamer.

‘n Verdere groot voordeel is die ruim woonstel wat baie privaatheid bied en ideaal is vir gaste, of andersinds vir ouma en oupa wat naby bly, steeds deel is van die huis, maar die gerief het van ‘n 2 slaapkamer, pragtige badkamer, asook ‘n oopplan kombuis en leefarea. Verder kan daar heerlik gekuier word op hulle eie stoep wat op die mooi tuin en swembadarea uitkyk.

Die eienaars het verseker dat Eskom nie meer deel van jou frustrasies sal wees nie, aangesien die eiendom ‘n 5 KV omskakelaar, 12 sonpanele, 2x 5 KV Batterye, asook ‘n “stil” kragopwekker het. Daar is ‘n toegeruste boorgat met 2 Jo-Jo watertenks (5000l vir tuingebruik asook ‘n 2500l tenk met ‘n filter, vir veilige huisgebruik). Om die goedbeplande tuin in stand te hou is daar outomatiese sprinkelbesproeiing. Die plaveisel verseker dat alles moeitevry skoon en netjies gehou kan word.

Die dubbel motorhuis, asook die afdak, verseker dat al die voertuie asook ‘n karavaan of boot veilig gestoor kan word. Gepraat van veilig…Kranspoort bied ‘n besondere leefstyl waar kinders ongehinderd kan fietsry en nog tot laat aand kan speel. Saans word om die kampvuur gelag en gekuier en word die mooiste “onthou prentjies” vir die oudag bymekaar gemaak. Familietyd word weer spesiaal en kan daar verskeie staproetes gestap, gholf gespeel, of gehengel word. Daar is ‘n ryk voëllewe in Kranspoort asook verskeie wild soos Zebras, Blou Wildebeeste, Swartwitpense, Koedoes,Njalas en Roioibokke is gereelde besoekers by die huise. As die Kameelperde kom kuier is daar altyd ‘n groot opgewondenheid, want dit gebeur nie elke dag nie!

Ek kan nie wag om jou hierdie besonderse huis met nog vele ekstras te gaan wys nie! Moenie hierdie kans mis nie, kontak my dadelik.

Features

5
3.5
3
Interior
Bedrooms
5
Bathrooms
3.5
Kitchens
1
Reception Rooms
1
Exterior
Garages
3
Carports / Parkings
3
Security
Yes
Flatlet
1
Pool
Yes
Sizes
Floor Size
340m²
Land Size
1,164m²

Kranspoort, Middelburg

Kranspoort is a premier eco-friendly residential estate and golf reserve, nestled between rugged mountains of the Loskop valley and the Mpumalanga bushveld. It is located east of the Loskop Dam Reserve, and it is home to free roaming game such as impala, Kudu, sable, giraffe, blue wildebeest, zebra, waterbuck, red hartebeest, as well as hippo's from time to time. 1000 hectares of land have been made available for...
More Info

In the news

Middelburg Country Club: where tradition and excellence meet
Middelburg Country Club, set in the picturesque surroundings of Middelburg, a suburban heart of Mpumalanga, is a testament to the sport's enduring devotion. Because of its superb amenities and gorgeous natural settings, this...
 
  • 1
 

Get Email Alerts

Sign-up and receive Property Email Alerts of Houses for sale in Kranspoort, Middelburg.

I accept your privacy terms. Privacy Policy
We will communicate real estate related marketing information and related services. We respect your privacy. See our Privacy Policy

Disclaimer: While every effort will be made to ensure that the information contained within the Seeff Property Group website is accurate and up to date, Seeff Property Group makes no warranty, representation or undertaking whether expressed or implied, nor do we assume any legal liability, whether direct or indirect, or responsibility for the accuracy, completeness, or usefulness of any information. Prospective purchasers and tenants should make their own enquiries to verify the information contained herein.

R
R

Transfer Costs

Natural Persons Legal Persons
Transfer Fees
Deeds Office Levy
Transfer Duty
Postage and Petties:
Rates/Levy Clearance
Pro-Rata Rates/Levies
Deeds Office Search
Electronic Document Preparation
Vat @ 15%
TOTAL:
Please note: Most banks charge an administration and initiation fee.
Disclaimer: These calculations are only a guide. Please ask your conveyancer for exact calculations.

Bond Costs

  Natural Persons
Fees
Deeds Office Levy
Postage and Petties
Bank Electronic Connection Fee
Electronic Document Preparation
Vat 15%
TOTAL:
GRAND TOTAL:

Income

R Detail your income

Expenses

R Detail your expenses

%
Joint Total Income
Joint Total Expenses
Joint Available Income
 

MONTHLY REPAYMENTS

 

LOAN AVAILABLE

R
%

Monthly Payment

43,077.36

You currently have no favourites.
Click on the favourite icon for a property to add it to your favourites.