SHOWING LISTING 1 OF 1
 
GET EMAIL
ALERTS

R1,500,000

Monthly Bond Repayment R16,255.61
Calculated over 20 years at 11.75% with no deposit. Change Assumptions

Calculate Affordability | Calculate Bond & Transfer Costs | Currency Converter

Monthly Levy
R1,230

‘n Uitstekende geleentheid om jou eie stempel af te druk!

‘n Uitstekende geleentheid om jou eie stempel af te druk — die groot werk is reeds voltooi en is die A- raamhuis 100% bewoonbaar met ‘n oopplan braaikamer, eetkamer, kunstige kombuis asook aparte opwaskamer. Daar is reeds 2 ruim slaapkamers met “en- suite" badkamers voltooi, asook ‘n groot loft area wat veeldoelig gebruik kan word. Dan kan jy op jou tyd die res van die huis bo verder voltooi.....van die badkamerbenodighede is reeds aangekoop en kan jy met tyd daar klaar maak. Dit is heerlike groot kamers bo wat ook vir verskeie doeleindes gebruik kan word ....of vir verdere slaapkamers, of self ‘n studeer/ nutskamer waar jy ure aan jou stokperdjies kan spandeer Die huis se afwerking is rustiek en is daar slim met sinkplaat gewerk om ‘n unieke karakter aan veral die kombuis en badkamers te gee. Die dakwaaiers is welkom.

Die dekarea bied lekker kuier plek en kan daar heerlik afgekoel word in die swembad tussen die werk en braaiery deur....die erf is maklik toeganklik met ‘n dubbel motorhuis en bied dit onderdak toegang tot die huis. Daar is nog geen tuin nie — so jy kan kom speel en die erf na jou behoefte verder ontwikkel.

Kranspoort bied ’n unieke leefstyl waar die tempo stadiger is en kinders nog in die straat kan speel en fietsry...die lug is skoon en die Bosveldomgewing met sy baie voëls en mooi bome is enige fotograaf se droom. Die wild loopvrylik rond tussen die huise en is die Rooibokke, Koedoes. Njalas, Zebras en Vlakvarke gereelde besoekers by die huise. Van tyd tot tyd kom bederf die Kameelperde ons by die huis en veroorsaak dit altyd groot opwinding.

Daar is genoeg om jou besig te hou- van pragtige staproetes, tot uitdagende 4x4 roetes wat jou steeds elke keer verras. Verder is daar'n pragtige hengelarea wat deur klublede geniet kan word, asook ’n aktiewe voëlklub asook ’n pragtige Matchovich & Hayes ontwerpte gholfbaan waar die manne van die muise onderskei word, asook ‘n baan waar diskgholf deur die hele gesin gespeel kan word. As jy verkies om sake rustiger te vat kan jy heerlik op die stoep kuier en tot laataand om die kampvuur sterre kyk en al daardie nuwe braairesepte saam met vriende of familie uittoets.
Moenie die geleentheid mis nie -Kom kyk self! Skakel Willemien vir ‘n afspraak

Features

4
3
2
Interior
Bedrooms
4
Bathrooms
3
Kitchens
1
Reception Rooms
2
Studies
1
Exterior
Garages
2
Security
Yes
Pool
Yes

Kranspoort, Middelburg

Kranspoort is a premier eco-friendly residential estate and golf reserve, nestled between rugged mountains of the Loskop valley and the Mpumalanga bushveld. It is located east of the Loskop Dam Reserve, and it is home to free roaming game such as impala, Kudu, sable, giraffe, blue wildebeest, zebra, waterbuck, red hartebeest, as well as hippo's from time to time. 1000 hectares of land have been made available for...
More Info

In the news

Middelburg Country Club: where tradition and excellence meet
Middelburg Country Club, set in the picturesque surroundings of Middelburg, a suburban heart of Mpumalanga, is a testament to the sport's enduring devotion. Because of its superb amenities and gorgeous natural settings, this...
 
  • 1
 

Get Email Alerts

Sign-up and receive Property Email Alerts of Freeholds for sale in Kranspoort, Middelburg.

I accept your privacy terms. Privacy Policy
We will communicate real estate related marketing information and related services. We respect your privacy. See our Privacy Policy

Disclaimer: While every effort will be made to ensure that the information contained within the Seeff Property Group website is accurate and up to date, Seeff Property Group makes no warranty, representation or undertaking whether expressed or implied, nor do we assume any legal liability, whether direct or indirect, or responsibility for the accuracy, completeness, or usefulness of any information. Prospective purchasers and tenants should make their own enquiries to verify the information contained herein.

R
R

Transfer Costs

Natural Persons Legal Persons
Transfer Fees
Deeds Office Levy
Transfer Duty
Postage and Petties:
Rates/Levy Clearance
Pro-Rata Rates/Levies
Deeds Office Search
Electronic Document Preparation
Vat @ 15%
TOTAL:
Please note: Most banks charge an administration and initiation fee.
Disclaimer: These calculations are only a guide. Please ask your conveyancer for exact calculations.

Bond Costs

  Natural Persons
Fees
Deeds Office Levy
Postage and Petties
Bank Electronic Connection Fee
Electronic Document Preparation
Vat 15%
TOTAL:
GRAND TOTAL:

Income

R Detail your income

Expenses

R Detail your expenses

%
Joint Total Income
Joint Total Expenses
Joint Available Income
 

MONTHLY REPAYMENTS

 

LOAN AVAILABLE

R
%

Monthly Payment

16,255.61

You currently have no favourites.
Click on the favourite icon for a property to add it to your favourites.